Monograms
Julle storie. Julle styl. Julle monogram.
As ek sê ek’s obsessed met monograms… is dit nie ’n grap nie!
Ek ontwerp hulle op TikTok – van minimal tot bold, van elegant tot sommer net extra mooi!
Elke monogram wat ek daar ontwerp (op versoek van julle amazing mense) word hier beskikbaar gemaak om te koop, sodat jy dit vir jou troue, stationery of enige ander spesiale projek kan gebruik.
Jy kan kies uit bestaande monograms wat ek ontwerp het, óf ‘n unieke, custom monogram laat maak – spesiaal vir jou en jou liefde.
Dis daai klein detail wat jou troue next level maak – stylvol, persoonlik en heeltemal “jul eie ding